https://za.pinterest.com/ExactPaving/ https://www.instagram.com/exactpaving/ https://twitter.com/exactpaving/ https://za.linkedin.com/in/nico-visser-b50796106 https://plus.google.com/104359487896496424661 https://www.facebook.com/ExactPavings/

Find us on:

Call us: 076 721 3359

Testimonials

EXACT PAVING - WHAT OUR CLIENTS SAY1

"Hi Nico. The team are doing a good 😊 job methinks and your "foreman " is a delightful guy. Many thanks." Richard Harris - Flamwood Estates

"This looks @#$^& nice!!" - Louis van den Berg owner of LouisHout

“Aan Nico Visser van Exact Paving will ek net 'n groot dankie sê vir sy flinke, vriendelike en uitstekende diens. Ek sal jou voorwaar enige tyd anbeveel! ” - Pollie Almeida

“Baie dankie vir julle werk hier en sal julle beslis aanbeveel.(nuwe kliente kan my maar bel, ek sal julle n goeie vewysing gee.) Aaron is n YSTER"


"Nic came when he said he would and did an excellent job.

The paving was done fast and neat.  You truly do have the best pavers."

Ann Niemand Bampa

"Moet vir jou dankie se hiervoor. my ma woon by Schoonspruit Aftree Oord. dis die eerste keer dat rolstoel gebruikers sonder moeite daar kan uitkom." - Ivan Collins

Ondersteun Julle graag weer binnekort, en 'word of mouth' is altyd goed.

Dankie vir Alles, mal oor die paving. Wees GeSeend. - Charles Wilson

"Thank you for a job well done" Louise Olivato - Maple Tree Private School.

"Dit lyk baie mooi en julle mense werk so baie netjies." Bettie Kruger.

“Wow… this looks great" Leon Viljoen - Pro T Cycles

Julle werk is mooi en netjies en julle werkers ken hulle job.

Ek is tevrede met julle werk,diens en prys. - Elise le Grange.

Ek en my vrou is so bly met jou werk.

Dit lyk baie mooi. Jean Greyling